Pages

Wedding - Luanne & De Wet

5 comments:

Anonymous said...

Beste SAlomien, die foto's is pragtig. Ek hou van die natuurlike foto's en die spontaniteit wat die foto's uitstraal!!! Ons sien uit na al die ander! Nogmaals baie dankie! Regina

Hi Salomien, dit is ongelooflik mooi,en natuurskoon pragtig....ons wil graag almal sien....Luanne julle het pragtig gelyk...Jessie

willie said...

Beste Salomien, dit is wonderlik dat die foto's ten spyte van die reën so pragtig uitgekom het. Baie geluk. Toy Bester

Unknown said...

Julle het baie mooi gelyk - en baie seen en vreugde op die pad saam

Oom Nic en Tannie Christa (Christo se ouers!)

Followers