Pure, natural, untouched. It's how we all arrived in this beautiful world. And it's how "of the earth photography" likes to capture your memories. Moments you’d like to keep and those you’d like to share. Where love, joy and laughter transport you away from the worries of the world. Moments where your soul is laid bare. I have spent the last decade of my life behind a lens, capturing pure, natural, unpretentious moments. And I would love the opportunity to capture yours.
Natural School Portraits - Heavenly Babies
Sensual shoots - Elzaan - our June 2012 competition winner
Geluk aan Elzaan! Sy was ons Junie kompetisie wenner! Hier is 'n voorsmakie van haar shoot.
Sy het al die pad van Kuruman af gery. Elzaan, dankie vir jou dapperheid! Jy was 'n ongelooflike lekker model en mooi mens om af te neem! Ek het my gate uit geniet!!!
Sy het al die pad van Kuruman af gery. Elzaan, dankie vir jou dapperheid! Jy was 'n ongelooflike lekker model en mooi mens om af te neem! Ek het my gate uit geniet!!!
Maternity shoot - Colette & Ian {Rademeyers}
Ek kan nie wag om Ian en Colette te sien met hulle eerste babatjie nie! Die manier wat hulle vir mekaar kyk, hoe hulle met mekaar praat, hoe Ian vir Colette deur al die hindernisse op ons sessie location gehelp het. Hier is soveel liefde, respek en kameraadskap!!! Wian is werklik 'n geseende baba!